Kultuur/Culture
Kultuur vorm net so 'n belangrike gedeelte van ons doel om 'n gebalanseerde leerling op te voed. Motiveer u kind om ten minste aan een kultuuraktiwiteit deel te neem. Ons bied die volgende kultuuraktiwiteite by die skool aan:
Koor
Revue
Olimpiades
EMPIE-nuus
V.C.S.V
Redenaarskompetisies
Entrepeneursdae
Cultural activities are an important part of our aim to form a balanced pupil. Motivate your child to take part in at least one of our many cultural activities
Revue
Choir
Public Speaking
Empie news
Olympiads
UCSA
Entrepreneurs